Hoërskool Vryheid High School

CALL US AT: (034) 982 2239/40/1
  • HOME
    • GENERAL
    • CODE OF CONDUCT
    • SCHOOL SONG
    • Gr.10 SUBJECT CHOICES
    • OUR ACADEMIC IDEAL
    • SUBJECTS
    • SCHOOL RULES
  • HISTORY
  • BLOG & NEWS
  • PERSONEEL | STAFF
  • PHOTO GALLERY
  • YEARBOOK
  • CONTACT US
  • Home
  • BLOG & NEWS
  • Awards
  • Grey King het koning gekraai
3 December 2023

Grey King het koning gekraai

by Vryheid High Admin / Tuesday, 08 February 2022 / Published in Awards

En … Die uitslae is in. Grey King het koning gekraai by verlede week se interhuis atletiek byeenkoms.

Die leerders het vêr gegooi en blitsvinnig gehardloop. Die volgende atlete is aangewys as die beste baan- en veld atlete: Beste seuns veldatleet, A Masondo, met ‘n afstand van 10.57m in gewigstoot. Die beste seunsbaanatleet is S. Mkhwanazi, `n 0/16 seun wat die 100m in 11.15 sekondes gehardloop het. Die beste dogters veldatleet was U. Ndlovu met `n afstand van 8,33 m in gewigstoot. Die beste dogters baanatleet, A.Ndima, het die 100m in 14.14 sekondes gehardloop. Die Victor- en Victrix Ludorums van die dag is aangewys: Junior Victrix Ludorum is Z. Mdlalose, `n 0/14 dogter. Ons sien uit om te sien hoe sy in die komende atletiek byeenkomste gaan presteer. Ons junior Victor Ludorum is `n 0/15 seun, S. Nkehli, met ongelooflike potensiaal. Ons matrieks het uitgestaan en het beide die Victor- en Victrix Ludorum titels opgeraap. N. Terblance as Victrix Ludorum en Z van Greuning as Victor Ludorum. Hulle het hul laaste interhuis gebruik om te wys dat hulle wel van staal gemaak is.

Zander van Greuning does not only show off on the athletics field, but on the water as well. He was selected to be part of the South African Freshwater Bank Angling Junior Protea team for 2022. His father, Sampie van Greuning, also our SGB chairperson, was selected to be the Junior Proteas Team Manager. We are privileged to have students that are balanced and excel in the things they partake in.

Wednesday, 2 February, was the day of the week everyone has been excited about: Vryheid High Schools relay evening. It is what we have been training for since the athletics season started. Learners were excited to have their first interschool meet in more than a year. There were seven schools participating in this event: Vryheid High School, Hoërskool Pionier, Vryheid Landbou, Ferrum High School, Dundee High School, Sarel Cilliers and for the first time Ligbron Akademie joined us for this prestigious event.

Die aand het met ongelooflike opgewondenheid afgeloop. Die altlete het gehardloop dat die stof  staan, die skare het gejuig en die mense was opgewonde oor die geleentheid wat die leerders kry om te wys waaruit hulle gemaak is. Selfs die onderwysers het hulle skoene afgestof en `n 400m aflos aangedurf. Die leerders het met elke seer spier deurgedruk tot die einde toe. Teen die einde van die aand was Hoërskool Ferrum oorwinnaars met Hoërskool Pionier kort op hulle hakke. Hoërskool Vryheid het die 3rde plek behaal.

The first three weeks of school kicked off with a bang!

  • Tweet

What you can read next

VHS-Celebrates-junior-academic-achievers
VHS Celebrates junior academic achievers
Vryheid High School NARCANON
Certificates for NARCANON peer counselor course
VHS Celebrates Our Academic Achievers

FOLLOW US ON TWITTER

Could not authenticate you.

Tag Cloud

Academics Athletics Awards Camps Charity Chess Committee Courses Cricket Culture Exams Festival Festivals Gala Hockey Interact Library Maths Matric Farewell Netball News Old Scholars Olympiads Prefects Prize Giving Rugby Rugby Week Science Sport Staff Swimming Teachers Tennis Top Achievers Tradition VHS Band Weekly Planner Youth

Search

  • GET SOCIAL
Hoërskool Vryheid High School

© 2023 All rights reserved. Website By Swerve Designs.

TOP