The perfect balance of academics, sport and fun was had this week.
We started off with first team netball trials on Saturday, 22 January. The girls were eager and excited to get on the court again. They played their hearts out and persevered on the court.
Die jaarlikse atletiekbyeenkoms is op Dinsdag, 25 Januarie 2022 gehou. Die leerders was uit hul vel uit om `n jaar af te skop met ‘n gevoel dat dinge dalk weer terugkeer na normaal kan terug keer. Die leerders het die oggend begin met geesvang en die matriek leerders het die baan geopen met `n gejuig. Die leerders het met vuur en vlam die baan en veld items voltooi. Die matrieks het die meeste gemaak van die dag, hulle het aan al die items probeer deelneem met die wete dat dit dalk die heel laaste keer kan wees wat enige van hulle op die atletiekbaan te siene gaan wees.
Wednesday, the 26th of January the learners enjoyed the fruit festival. The weather allowed for a waterslide and learners smearing one another with some soft pieces of watermelon. They had to hurry up and change because the grade 8 Sokkie was up next. Eskom tried to dampen the mood, but VHS learners know how to entertain. It is important for new grade 8’s to feel like they are part of something and the first two weeks at school are used to make them feel at home. Welcome, grade 8’s, you are now officially part of the VHS family.
Die dag waaroor elke rugby seun droom het Donderdag, 27ste Januarie aangebreek: Eerste span rugby proewe. Was die vakansie se oefening goed genoeg? Weet ek nog hoe om `n bal te vang na amper twee jaar van min of geen sport? Sal ek kan hardloop na Dinsdag se atletiek? Dit is ‘n paar vrae wat voor die proewe in die seuns rondgemaal het.
Die graad 8’s is verwelkom, sport spanne is gekies, akademie het begin. Nou is ons gereed om hierdie jaar by die horings aan te pak.