Bianca Hellberg is nie net as Hoërskool Vryheid se Dux leerling aangewys nie, maar sy is ook verlede week as een van Zululand se top 10 studente aangewys.
Sy gaan in die komende week Vryheid Hoër verteenwoordig, in Ulundi, by die distrik se prysuitdeling.
Ons wil haar graag geluk wens met hierdie uitsonderlike prestasie. Graad 11 is sy onkant gevang deur Covid-19 wat die hele jaar omver gegooi het. Matriek was vir hulle moeiliker, want sy moes seker maak dat hulle al die graad 11 en 12 werk afgehandel kry.
Sy het deur haar moeilike laaste twee jaar vir ons gewys dat enige iets moontlik is , solank jy hard werk en deursettingsvermoë het.
Marks, Set, Dive! Vryheid High School’s swimming Gala was on Tuesday, 8 February 2022, an event that is enjoyed by the learners year after year. From u/14 girls to u/19 boys were like fish in the water. And as always, the new teachers were welcomed by being thrown in the water by the grade 12 learners. It was enjoyable seeing the teachers running for their lives.
As for new teachers we would like to welcome Ms ZP Ndwandwe to the VHS family. She will be teaching isiZulu. We hope her time at Vryheid High will be filled with joy and special memories.