On Friday and Saturday, VHS played against some of the bigger schools at the Sevens Rugby tournament held at Pionier. The u/15 boys won the bowl which is a marvellous achievement.
The 1st and part of the 2nd boys’ soccer team received their 15 new jackets. The coaches and players would like to thank Shoe’s Madonsela of Izicathulo Civil and Construction for this generous sponsorship.
Die laaste 2 weke het VHS heelwat krieketwedstryde gespeel. Teen Newcastle kolf ons eerste en teken 123 lopies aan. Newcastle word uitgeboul vir 68 lopies. VHS wen die wedstryd met 55 lopies.
Die 0/15 krieket (seuns) wen Dundee met 70 lopies.
Verlede week het die rugbyseuns aan ‘n sewes-toernooi in Durban deelgeneem. Die 0/15 span wen die Skild-trofee en die 0/18 span eindig 8ste. Die hoogtepunt vir die seuns was om die Shark- en die Springbokwedstryd by te woon.
35 van ons leerders het deelgeneem aan die Wêreld Kennis Olimpiade. Geluk aan die volgende top presteerders per graad:
Graad 12: Benjamin Chukwu; Graad 11: Sihawukele Myeni en Aliya Paruk; Graad 10: Uziar Cassim; Graad 9: Leo Mattison en Graad 8: Mariam Methar.
Sihawukele and Aliya will share the 2018 World Knowledge floating trophy as the top achievers in VHS. Congratulations to all the learners who participated in this Olympiad.
DAGBOEK
- 30 Aug Gr 12 Restaurant Evening
- 1 Sept Cricket 1st vs Ferrum
- Cricket 2nd vs Ladysmith Secondary
- Cricket u/15 vs Ferrum
- Cricket Girls vs Pionier
- Soccer vs Dundee (Away)
- Tennis St Dominics venue (FHS, SC, NHS)