Hoërskool Vryheid het Saterdag, die 4de Maart, ons eerste sportbyeenkoms gehad waar ons kragte gemeet het teen Hoërskool Empangeni.
Die 1ste skaakspan het 5-5 gelykop gespeel. Die o/14 en o/15 netbalspanne het albei hul wedstryde gewen. Die o/16 en 2de span het ongelukkig verloor maar met goeie sportmanskap. Die 1ste netbalspan het `n moeilike wedstryd gehad en het ongelukkig 3-32 verloor
The hockey teams’ persistence and determination are admirable. The u/14 hockey girls lost 1-2 and the u/16 had a draw of 1-1. The 1st team hockey girls lost 2-1 after a tough game. Our 1st team hockey boys had a good game but sadly lost 0-1.
Die rugby spanne het hierdie naweek floreer. Albei die u/14 en u/15 spanne het gewen. Ons u/16 span het 5-14 verloor. Die 2de span het 28-14 gewen. Die 1ste span Rugby seuns het `n harde wedstryd gehad en in die laaste 20 sekondes `n uitstekende wen drie gedruk.
This week our Interact club accompanied by the Marimba band and ACTS dance group visited the SAVF old age home on Wednesday the 1st of March. It was a nice day filled with fun and laughter. The older generation gave them valuable advice and shared life lessons. This was a good opportunity for the learners to breach the generation gap.