Verlede naweek het die skool se hokkie, rugby en netbal eerste spanne deelgeneem aan die Eshowe toernooi in Eshowe.
Die verskillende skole het uitspeelrondes teen mekaar gespeel en het uiteindelik semi finale en finale gespeel. Die netbalspan het algeheel 6de geeïndig. Die rugby het in die finale kragte gemeet teeh Vryheid Landbou, maar het ongelukkig net-net die goud gemis. Die seunshokkie het algeheel 4de geeïndig, maar die hokkiemeisies se uitslae was op almal se tonge. Hulle het in die uitspeel rondtes al die wedstryde gewen en kragte gemeet teen Empangeni Hoër in die finaal. Die finaal het meer as een naelbyt oomblik gehad. Die wedstryd het in `n strafdoel uitskiet geeiïndig waar albei die spanne 5 kanse gekry het om die bal in die doelhok in te slaan. Na die uitskiet was die spanne steeds gelyk op, daarna het die wedtryd beweeg na `n finale uitskiet waar die meisies van Vryheid Hoër koning gekraai het.
On Monday, 14 March the rugby second teams got the opportunity to play some friendly practice games against Vryheid Landbou. This was an opportunity for children to play a game who do not always get the chance to play.
The Department of Health held a vaccination drive on Friday where they came to the school to vaccinate the children whose parents gave permission for their children to get vaccinated. They set up quickly in the hall and started calling the learners. The day was extremely efficient and well planned.