Saturday, 23 February was a warm and sunny day – a day ready for some serious action on the sports’ fields.
Ons netbalmeisies het slaggereed gelyk in hulle uniforms. Alhoewel hulle nie die uitslae behaal het wat hulle gehoop het nie, het die meisies baie goed vertoon. Die tellings was soos volg: 1ste span verloor 15-21, die 2de speel gelykop met 13 elk en beide die o/16 A en B spanne verloor. Die o/15 span verloor ook, maar die o/14 wen 12-6.
The rugby boys really showed some heart and won nearly all their matches. Their results were as follows: 1st team wins 45-13, 2nd team wins 44-0, u/15 team 26-17 and u/16 team 27-0 both win their matches as well. The u/14A draw with 12 each with the u/14B losing 27-5.
Die hokkiebokkies het regtig verseker dat al die toeskouers hulle naels afkou met beide die 1ste en 2de spanne wat gelyk op speel met 0 elk. Die o/16 wen hulle wedstryd met 3-1 terwyl die o/14 gelykop speel met 1 elk. Welgedaan, meisies.
The hockey boys were a force to be reckoned with by beating Empangeni 1st team 3-1 with the 2nd team drawing 0 each. It just shows that our boys know how to hit a ball and defend their goal!
DAGBOEK
1 MRT Boys Hockey St Dominics
9 MRT Eshowe Sportdag