VHS Hokkie Meisies Kraai Koning by Eshowe Toernooi Verlede naweek het die skool se hokkie, rugby en netbal eerste spanne deelgeneem aan die Eshowe toernooi in Eshowe. Die verskillende skole het uitspeelrondes teen mekaar gespeel en het uiteindelik