Hierdie week was die netbal behoorlik in die lig by Hoërskool Vryheid.
Die Zululand netbal proewe is te Hoërskool Vryheid gehou om Woensdag die 18de April. Die o/12 en 13 meisies het reeds om 10:00 hul staal begin wys.
Die 0/14 en 15 meisies was om 12:00 aan die beurt en die 0/16’s, 0/17’s en 18’s was om 14:00 aan die beurt. Die meisies het hulle alles gegee en hulle harte tussen die 4 lyne gelos. Die volgende meisies het die 0/14 span behaal: Charlotte Mlotshwa; Olwethu Ntuli; Simphiwe Ndaba en Asibonge Mpanza.
Die o/15 dogters is: Keara Robson; Thando Mdlalose; Murendeni Phaswana en Senamile Khanyile. Die o/16 dogters: Amahle Dladla, Thembelihle Ntshangase; Buhle Madonsela en Aphile Zulu. Die o/17 dogters: SK Mkhwanazi; Amore Grobler en Mandisa Jele .
By die o/18 dogters het Mukelwe Sibiya die span gemaak. Ons is ongelooflik trots op ons mesisies wat die Zululand span gemaak het en ons wens hulle sterkte toe vir die volgende rondte in Durban.
The other sports codes used the time they had to prepare for the upcoming fixtures. It has been difficult to get into the correct rhythm with rain disrupting practices and long weekends shortening the practice time within the week.
The learners are busy attending extra classes on a weekly basis. Each day of the week the senior learners have extra lessons that are given by their subject teachers. These extra classes are to make sure that the senior learners are properly prepared for their exams and that they have the necessary subject knowledge to ensure that their academics are kept up to standard.