Dit is slegs die 2de week van die kwartaal, maar reeds is die dae gevul met verskeie aktiwiteite.
On Wednesday the 19th of April some of the teams played against St Dominics. The second team netball won 14-5 and the first team won 24-12. The hockey boys played hard but unfortunately lost 8-0. The chess won 7-3.
Die rugby seuns het Woensdag Noord-Natal proewe gespeel en 6 van die seuns het deurgedring na die volgende rondte. Ons wens die seuns sterkte toe in hulle volgende rondte proewe.
The ACTS group performed their yearly Easter performance from Friday to Thursday. They had the opportunity to perform for the school and various other primary schools in the vicinity. They gave their Easter message by singing and dancing to the glory of God.
Saterdag het VHS teen Hoërskool Amajuba gespeel. Die netball o/14 B het 10-12 verloor. Die 0/14 A span het 18-1 gewen. Die 2de span het 14-12 gewen en die eerstes het 20-15 gewen. Die 0/16 hokkiemeisies het 0-1 verloor en die eerste span het stof in hulle opponente se oë ingestof deur 5-2 te wen. Die seunshokkie het ook gewen met 2-0. Die skaak, wat ons altyd trots maak, het met `n uitstekende telling van 9-1 gewen.
Die eerste rugby seuns het 62-0 met Amajuba afgereken. Die seuns het hulle bloed, sweet en tokmerke op die veld gelos.