This week we are rolling out the red carpet for our top achievers with our prize giving ceremonies. We also give feedback on our library awards ceremony that Ms Harris attended. We are already preparing for the 2018 rugby season and we have more good news on the cricket front.
Dit is hierdie week Woensdag en Donderdag ons akademiese en sport prysuitdelings waar ons die top presteerders vir die jaar gaan aankondig en hulle prestasies saam met hulle gesinne vier. Ons sal volgende week spog met name en fotos. Ons sal ook by ons akademiese prysuitdeling die hoof leiers aandkondig vir 2018. Sterkte aan die leerlinge wat die kortlys gehaal het en die afgelope week ‘n streng keurings prosedure meegemaak het.
Ms Harris attended the Library of Excellence awards on Thursday, 12 October, in Pietermartizburg. Although, we did not win any of the awards it was a very interesting and constructive learning experience. We would like to congratulate our neighbours across the road, Mrs Kriel and her library, won third place in the urban section.
By Vhs gaan dit nie net oor onsself nie, maar ook om terug te gee aan die gemeenskap. Hierdie jaar neem ons weer deel aan die ‘’Santa shoebox” waar daar geskenke gegee word aan die minder bevooregte mense. Dis n inisiatief wat deur Juffrou Van den Heever en die “interact club” gedruif word.
We would like to congratulate Sbongakonke Thabede on being selected for the u/19 Kzn Inlands team, that will take part in the CSA Coke week hosted at St Stitians in December.
This is a great achievement and congratulations on all the hard work and dedication that has paid of.
Die netbal en rugby begin ook al hard werk aan die voorbereiding vir volgende seisoen. Met die netbal wat reeds al proewes gehou het en met fiksheid programme begin het, is dit die week die beurt van die rugby wat Dinsdag die senior proewe sal hou. Sterkte aan al die spanne daar en mag julle voorbereiding, vrugte afwerp vir die seiseon wat kom.