ACTS Community outreach
On Friday, 15 September, twenty learners from the VHS ACTS group (Association for Christian Teachers and Students) visited the children at the Inkululeko Children’s Home. The purpose of the visit was to spend some time playing with and getting to know the children. It was also to encourage them to always put their trust in Jesus and to believe that God has a special plan and purpose for their lives. The ACTS group collected food and second-hand toys for the children, whilst VHS sponsored party packs. A good time was had by all with lots of dancing, playing and cake-eating! Thanks to Mrs. Mattison and the learners for taking some time to give back to the community.
Saterdag het die 2de span krieket gereis na Newcastle om teen Ferrum kragte te meet in die semi-finaal van die Noord-Natal krieket liga. Vryheid het eerste gekolf en het ‘n goeie totaal van 175 aangeteken. Kolwers wat uitgestaan het was N. Filter en P. Keeve wat albei 50-talle aangeteken het. Ongelukkig was dit nie genoeg nie en het Ferrum die totaal gehaal binne 17 beurte. Nietemin speel Ferrum hierdie komende week teen Vryheid se 1ste span in die finaal van die liga. Die o/15 speel teen Dundee in die finaal van hul liga. Ons gelukwense aan R. Beneke, C. High, S. Thabethe en J. Stoltenkamp wat aan die finale rondtes van die Natal Binneland span se proewe gaan deelneem.
In the week ahead we are preparing ourselves for even more fun in the sun as we celebrate Heritage Day in a flurry of colour with our Colour Festival. We look forward to see the obstacle courses and food stalls that each register class will present and believe that we will report on a successful event next week. We are also going to have fun in our cultural attire at the school dance on Thursday. Come dressed to impress.
Saterdag 23 September, hou VHS se 1ste krieketspan hulle golfdag om fondse in te samel vir volgende week se Weston-kriekettoernooi, waarin hulle sal deelneem. Kom speel saam ons en geniet die dag op die golfbaan met lekker pryse en goeie golf om jou naweek op die regte toon af te sluit.
Our Matric students are also in the thick of their preliminary exams and we would like to let them know that we are rooting for their success. Believe you can and you are halfway there.
In ‘n warm week in die Vryheid gemeenskap was dit nie net die weer wat warm was nie, maar ook die harte van ons leerders. Ons lewer met trots terugvoering oor ons ACTS groep wat teruggee aan die gemeenskap asook die warm krieket wat deur Vryheid Hoërskool gespeel was. Ons sien ook uit na ‘n week van kleurvolle kulturele vieringe en die groenigheid van die golfbaan op Saterdag vir ons jaarlikse golfdag.