VHS leerders opgewonde vir die kwartaal se aktiwiteite Die kwartaaal is in volle swang, die graad agts raak gewoond aan die skool en die sportspanne het begin oefen. Die leerders oefen vir atletiek of hul gunsteling wintersport. Akademie