VHS Tennis
Mon, 17 Sep 2018
by Vryheid High Admin
VHS Tennis Woensdag, 12 September het VHS en Pionier dit behoorlik uitgeveg op ons tennisbane. VHS wen die dogtersafdeling met 5 punte en Pionier seëvier in die seunsafdeling met 2 punte. VHS is die algehele wenners in hierdie toernooi. Baie dankie en baie geluk aan al die tennisspelers wat deelgeneem het. Baie geluk ook aan