Bianca Hellberg is nie net as Hoërskool Vryheid se Dux leerling aangewys nie, maar sy is ook verlede week as een van Zululand se top 10 studente aangewys. Sy gaan in die komende week Vryheid Hoër verteenwoordig, in Ulundi, by die distrik se prysuitdeling. Ons wil haar graag geluk wens met hierdie uitsonderlike prestasie. Graad
En … Die uitslae is in. Grey King het koning gekraai by verlede week se interhuis atletiek byeenkoms. Die leerders het vêr gegooi en blitsvinnig gehardloop. Die volgende atlete is aangewys as die beste baan- en veld atlete: Beste seuns veldatleet, A Masondo, met ‘n afstand van 10.57m in gewigstoot. Die beste seunsbaanatleet is S.
The perfect balance of academics, sport and fun was had this week. We started off with first team netball trials on Saturday, 22 January. The girls were eager and excited to get on the court again. They played their hearts out and persevered on the court. Die jaarlikse atletiekbyeenkoms is op Dinsdag, 25 Januarie 2022
Cultivating a well-balanced learner to become an empowered citizen who embraces a unified diversity.- Die vorming van goed gebalanseerde leerders as landsburgers wat die diversiteit van die samelewing omhels.
Creating an environment that promotes excellence and growth with the foundation of Educators, Parents and Infrastructure. - Die skep van 'n omgewing wat uitnemendheid en groei bevorder met Opvoeders, Ouers en Infrastruktuur as vertrekpunt.
Respect - We treat and think about each other positively.
Respek - Ons hanteer en dink positief oor mekaar.
Responsibility - We are all obligated to do our respective tasks.
Verantwoordelikheid - Ons is almal verplig om ons take na te kom.
Integrity - With honesty and truth in one's action.
Integriteit - Met eerlikheid en waarheid in elkeen se aksie.
Compassion - We care for each other.
Barmhartigheid - Ons gee vir mekaar om.
Excellence - I strive to become fully ME and perform to the best of my ability.
Uitnemendheid - Ek poog om ten volle EK te wees en om na die beste van my vermoë te presteer.
Hoërskool Vryheid is ‘n parallel-medium en multikulturele skool wat die diversiteit van die
omgewing waarin hy hom bevind, respekteer en na gelyke waarde skat. Al die kulture geniet
gelyke status in die opvoeding van ons leerders.
Vryheid High School is a parallel-medium and a multi-cultural school. All the cultural
diversity of our community is accorded equal status and is of equal value to the
development of each learner.
Die Hoof is verantwoordelik vir die toesig oor die akademiese vordering van elke leerling. Om hom hierin by te staan, stel die Hoof die Adjunkhoof en Departementshoofde aan om oor 3 'n besondere graad - d.w.s. al die leerlinge in daardie graad - toesig te hou. So byvoorbeeld sal een persoon die verantwoordelikheid vir die gr. 8-groep aanvaar, 'n tweede die gr. 9- groep, ens. Verder is elke departementshoof verantwoordelik vir die organisasie in 'n aantal vakke en hierin word hy bygestaan deur die vakhoof in elke besondere vak. Deur middel van hierdie stelsel word daar gepoog om aan elke leerling en elke vak reg te laat geskied. Die akademie en die akademiese vordering van leerlinge geniet die hoogste prioriteit. Deur differensiasie ten opsigte van vakkeuse word daar vir die volle spektrum van leerdervermoëns voorsiening gemaak.
The Headmaster is responsible for the supervision of the academic progress of each learner. To assist him in this task, the headmaster appoints the Deputy Headmaster and Heads of Departments to supervise all the learners in a particular grade. One Head of Department will accept responsibility for the Gr. 8 group, another for the Gr. 9 group, etc. Furthermore each Head of Department is responsible for the organisation in a number of subjects and in this he/she is assisted by the Subject Head in each particular subject. By means of this system, we attempt to do justice to every learner and subject. The scholarship and academic progress of the learners have the highest priority. By means of differentiation regarding subject choice and the demands of the present curriculum, provision is made for the full spectrum of learners' abilities and interests.