Verlede naweek was ‘n prettige naweek vir die hokkie bokkies. Hulle het deelgeneem aan die Spar toernooi by Hoërskool Ferrum in Newcastle. Die meisies het uitgesien om meer as een wedstryd te speel en om die kans te kry om op `n astro baan te speel. Die meisies het wedstryde teen Newcastle Hoër en Sarel
Sport is in volle swang by Vryheid Hoër hierdie week. Ons rugby seuns het die vorige Saterdag, 19 Februarie 2022 aan die Sarel Cilliers Rugbydag deelgeneem. Ons kan nie meer trots wees op ons seuns se prestasies nie. Hulle het hulle harte op die rugbyveld uitgespeel. Our chess players also had a busy week. They
Aktiwiteite by VHS is in volle swang.’n Klompie entoesiastiese swemmers het gesorg vir groot kompetisie in die swembad en het die volgende prestasies by die interhuis behaal. Junior Victor Ludorum: William Lang; Junior Victrix Ludorum: Rebecca Mattison; Senior Victor Ludorum: Duncan De Villiers en Senior Victrix Ludorum: Carmen Barsdorf. The week of love was an
Cultivating a well-balanced learner to become an empowered citizen who embraces a unified diversity.- Die vorming van goed gebalanseerde leerders as landsburgers wat die diversiteit van die samelewing omhels.
Creating an environment that promotes excellence and growth with the foundation of Educators, Parents and Infrastructure. - Die skep van 'n omgewing wat uitnemendheid en groei bevorder met Opvoeders, Ouers en Infrastruktuur as vertrekpunt.
Respect - We treat and think about each other positively.
Respek - Ons hanteer en dink positief oor mekaar.
Responsibility - We are all obligated to do our respective tasks.
Verantwoordelikheid - Ons is almal verplig om ons take na te kom.
Integrity - With honesty and truth in one's action.
Integriteit - Met eerlikheid en waarheid in elkeen se aksie.
Compassion - We care for each other.
Barmhartigheid - Ons gee vir mekaar om.
Excellence - I strive to become fully ME and perform to the best of my ability.
Uitnemendheid - Ek poog om ten volle EK te wees en om na die beste van my vermoë te presteer.
Hoërskool Vryheid is ‘n parallel-medium en multikulturele skool wat die diversiteit van die
omgewing waarin hy hom bevind, respekteer en na gelyke waarde skat. Al die kulture geniet
gelyke status in die opvoeding van ons leerders.
Vryheid High School is a parallel-medium and a multi-cultural school. All the cultural
diversity of our community is accorded equal status and is of equal value to the
development of each learner.
Die Hoof is verantwoordelik vir die toesig oor die akademiese vordering van elke leerling. Om hom hierin by te staan, stel die Hoof die Adjunkhoof en Departementshoofde aan om oor 3 'n besondere graad - d.w.s. al die leerlinge in daardie graad - toesig te hou. So byvoorbeeld sal een persoon die verantwoordelikheid vir die gr. 8-groep aanvaar, 'n tweede die gr. 9- groep, ens. Verder is elke departementshoof verantwoordelik vir die organisasie in 'n aantal vakke en hierin word hy bygestaan deur die vakhoof in elke besondere vak. Deur middel van hierdie stelsel word daar gepoog om aan elke leerling en elke vak reg te laat geskied. Die akademie en die akademiese vordering van leerlinge geniet die hoogste prioriteit. Deur differensiasie ten opsigte van vakkeuse word daar vir die volle spektrum van leerdervermoëns voorsiening gemaak.
The Headmaster is responsible for the supervision of the academic progress of each learner. To assist him in this task, the headmaster appoints the Deputy Headmaster and Heads of Departments to supervise all the learners in a particular grade. One Head of Department will accept responsibility for the Gr. 8 group, another for the Gr. 9 group, etc. Furthermore each Head of Department is responsible for the organisation in a number of subjects and in this he/she is assisted by the Subject Head in each particular subject. By means of this system, we attempt to do justice to every learner and subject. The scholarship and academic progress of the learners have the highest priority. By means of differentiation regarding subject choice and the demands of the present curriculum, provision is made for the full spectrum of learners' abilities and interests.