Hoërskool VRYHEID High School

SUKSES DEUR VOLHARDING
VICTORY THROUGH PERSEVERANCE

Welcome

Ritchi Ford

Thank you

2019

Grade 8 Orientation

Hoërskool VRYHEID High School

SUKSES DEUR VOLHARDING
VICTORY THROUGH PERSEVERANCE

Welcome

PREV
NEXT
Vryheid 1ste netbalspan

Mark 16:15 – “Go into all the world and proclaim the gospel to the whole creation”. These words sum up what the VHS ACTS group (Association for Christian Teachers and Students) set out to do over the Easter period, “spread the message of hope that God is still alive and working in people’s lives,” through

VHS het hulle jaarlikse Wiskunde Olimpiade op 12 Maart geskryf.  Die volgende kinders het bo 50% behaal en skryf die tweede rondte op 15 Mei.  Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders.  Die juniors: Silke Hinze, Faria Paruk, Muhammed Kajee, Lindy Els, Tahira Sheik en Marriam Mehtar.  Die seniors is: Antoinette Colloty, Kirsten Hellberg, Sigacinokuhle

Future Leaders

It is the end of a very busy first term with teachers and learners alike looking forward to a well-deserved rest. Thank you to all who contributed to a successful term. On Tuesday, the school received the results after the children had their NCS papers re-marked. Nicole Muhl now has 8 A’s and Chané Lombard,

DIE SKOOLWAPEN

Mnr. R. Cripe, Kunsorganiseerder van die Natalse Onderwysdepartement, het die skoolwapen ontwerp. Hierdie wapen simboliseer die skoolleuse, wat vrylik vertaal, lui: AANHOUER WEN.

WORSTELAAR

As hoofgedagte bevat die wapen 'n worstelaar wat die stryd tussen die beskawing en barbarisme verteenwoordig, simboliseer.

DORINGBOOM

Die doringboom is 'n simbool van taaie uithouvermoë, waardeur, selfs onder ongunstige omstandighede, 'n doel bereik kan word.

BERG

Hlobaneberg dui eindelose vergesigte aan en die opkomende son simboliseer die verwagtinge van die toekoms.

Hoërskool Vryheid High School Logo

THE SCHOOL BADGE

The school badge was designed by Mr R. Cripe, Art Organiser of the Natal Education Department. This badge symbolizes the school motto: Tenax Propositi Vinco; freely translated: Victory through Perseverance.

WRESTLER

Symbolic of the main precept, the badge depicts a wrestler who represents the struggle between civilization and its opposite - chaos.

THORN TREE

The thorn tree symbolizes tenacity by which, even in adverse circumstances, success can be achieved.

MOUNTAIN

The Hlobane Mountain in the background indicates far horizons and the rising sun symbolizes hope for the future.

Vision- Visie

Cultivating a well-balanced learner to become an empowered citizen who embraces a unified diversity.- Die vorming van goed gebalanseerde leerders as landsburgers wat die diversiteit van die samelewing omhels.

Mission - Misie

Creating an environment that promotes excellence and growth with the foundation of Educators, Parents and Infrastructure. - Die skep van 'n omgewing wat uitnemendheid en groei bevorder met Opvoeders, Ouers en Infrastruktuur as vertrekpunt.

 

SUKSES DEUR VOLHARDING

By Hoërskool Vryheid is ons hoogste prioriteit dat elke leerling sy volle potensiaal bereik. Om dit te kan bereik, voorsien ons voortreflike, kulturele, moedertaalopvoeding en -onderwys met 'n Christelike karakter, sodat ons leerlinge eendag as volwaardige landsburgers hul bydrae in die samelewing op intellektuele, sosiale, emosionele, morele en godsdienstige gebiede kan lewer.

VICTORY THROUGH PERSEVERANCE

At Vryheid High School, the care and development of the individual person is our foremost concern. We believe in developing every learner's potential and this is done in an environment that provides for intellectual, social, emotional and a spiritually-centered moral growth. Thus, our learners will one day become useful and worthy members of the community.

Hoërskool Vryheid is ‘n parallel-medium en multikulturele skool wat die diversiteit van die
omgewing waarin hy hom bevind, respekteer en na gelyke waarde skat. Al die kulture geniet
gelyke status in die opvoeding van ons leerders.

Vryheid High School is a parallel-medium and a multi-cultural school. All the cultural
diversity of our community is accorded equal status and is of equal value to the
development of each learner.

Die Hoof is verantwoordelik vir die toesig oor die akademiese vordering van elke leerling. Om hom hierin by te staan, stel die Hoof die Adjunkhoof en Departementshoofde aan om oor 3 'n besondere graad - d.w.s. al die leerlinge in daardie graad - toesig te hou. So byvoorbeeld sal een persoon die verantwoordelikheid vir die gr. 8-groep aanvaar, 'n tweede die gr. 9- groep, ens. Verder is elke departementshoof verantwoordelik vir die organisasie in 'n aantal vakke en hierin word hy bygestaan deur die vakhoof in elke besondere vak. Deur middel van hierdie stelsel word daar gepoog om aan elke leerling en elke vak reg te laat geskied. Die akademie en die akademiese vordering van leerlinge geniet die hoogste prioriteit. Deur differensiasie ten opsigte van vakkeuse word daar vir die volle spektrum van leerdervermoëns voorsiening gemaak.

The Headmaster is responsible for the supervision of the academic progress of each learner. To assist him in this task, the headmaster appoints the Deputy Headmaster and Heads of Departments to supervise all the learners in a particular grade. One Head of Department will accept responsibility for the Gr. 8 group, another for the Gr. 9 group, etc. Furthermore each Head of Department is responsible for the organisation in a number of subjects and in this he/she is assisted by the Subject Head in each particular subject. By means of this system, we attempt to do justice to every learner and subject. The scholarship and academic progress of the learners have the highest priority. By means of differentiation regarding subject choice and the demands of the present curriculum, provision is made for the full spectrum of learners' abilities and interests.

Like our page

2 561

Follow us

243

Review us

TOP